Ingrid Bergman

Ingrid Bergman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1915-08-29)29 Augustus 1915
Stockholm, Swede
Sterfte 29 Augustus 1982 (op 67)
Londen, Engeland
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1932–1982
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ingrid Bergman (29 Augustus 191529 Augustus 1982) was ’n Sweedse aktrise wat in verskeie Europese en Amerikaanse rolprente te sien was.[1][2] Sy het drie Oscars, twee Emmys, vier Golden Globes, ’n Bafta en ’n Tony vir beste aktrise gewen. Sy word veral onthou vir haar rolle in Casablanca (1942) en Notorious (1946), ’n Alfred Hitchcock-riller met ook Cary Grant.[3]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Obituary Variety, 1 September 1982.
  3. "AFI's 100 Years...100 Stars". American Film Institute (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2010. Besoek op 23 Oktober 2006.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search